Eet daai koekie … koop daai skoene: Toestemming om jou lewe te geniet por Joyce Meyer

February 20, 2019

Eet daai koekie … koop daai skoene: Toestemming om jou lewe te geniet por Joyce Meyer

Titulo del libro: Eet daai koekie … koop daai skoene: Toestemming om jou lewe te geniet

Autor: Joyce Meyer

Número de páginas: 162 páginas

Fecha de lanzamiento: July 27, 2011

Editor: Struik Christian Media

Descargue o lea el libro de Eet daai koekie … koop daai skoene: Toestemming om jou lewe te geniet de Joyce Meyer en formato PDF y EPUB. Aquí puedes descargar cualquier libro en formato PDF o Epub gratis. Use el botón disponible en esta página para descargar o leer libros en línea.

Joyce Meyer con Eet daai koekie … koop daai skoene: Toestemming om jou lewe te geniet

Dis goed om fees te vier!
Het jy dalk ’n verandering in jou roetine nodig? Wil jy ’n goeie prestasie vier? Jy mag maar. Dit was nog nooit God se wil dat jy die hele tyd moet swaarkry en skuldig voel nie. Om die waarheid te sê, God wil hê jy moet leer hoe om jou oorwinnings te vier.
Eet daai koekie … koop daai skoene … sal jou die vryheid help vind om:

Iets te doen wat jy geniet sonder om skuldig daaroor te voel
Jesus en alles wat Hy vir jou doen, te vier
Jou eie vordering te beloon eerder as om jouself oor ’n mislukking te straf
Jouself toestemming te gee om uitdagings met ’n ligte hart aan te pak terwyl jy jou geestelike balans behou.

Moenie so hard op jouself wees nie!

Op een of ander tyd moet almal maar daai smullige koekie eet of daai pragtige paar skoene koop om ’n prestasie te vier. Jou koekie en skoene kan enigiets wees wat jy geniet. Eet daai koekie … koop daai skoene … sal jou help om te ontspan en ’n gewone dag in ’n feesviering te verander.

Joyce Meyer is een van die wêreld se voorste predikers. Haar boeke is New York Times topverkopers en het al miljoene mense gehelp om hoop en genesing te ervaar deur Jesus Christus. Meer as twaalf miljoen van haar boeke is al wêreldwyd versprei. Haar televisie- en radioprogram, Enjoying Everyday Life, word wêreldwyd aan ongeveer drie miljard mense uitgesaai. Van haar topverkopers is Wen die stryd in jou gedagtes en Oorwin jou behoef­te om almal tevrede te stel.